Haan (astrologie)

Die Haan (Chinees: 雞, ) is die tiende dier in die twaalfjaarlikse siklus van die Chinese astrologie, volgens die Chinese kalender. Dit hou ook verband met Oos-Asiatiese diereriem- en kalenderstelsels. Die Jaar van die Haan word verbind met die Aardse taksimbool 酉.[1]

Dit kan ook as Hoender vertaal word, want die Chinese karakter verwys na die hoender in die algemeen.

  1. "Chinese Zodiac - Rooster". Travel China Guide (in Engels). TravelChinaGuide.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 April 2020. Besoek op 25 Augustus 2018.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy